Ongelooflike week saam met World Leisure Holidays en Kyknet gehad by Sugar Beach. Baie dankie Edna vir al die reelings. Dit was ‘n onvergeetlike week met heerlike kos en perfekte weer. Sal definitief in die toekoms van julle dienste gebruik maak en kan dit vir almal ten sterkste aanbeveel
Menu
Copyright © 2024 World Leisure Holidays (Pty) Ltd. All Right Reserved.